Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. |
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Jenson Button OBE (gebore in Frome, Somerset, Engeland op 19 Januarie 1980) is 'n voormalige Formule Een-renjaer van Engeland. Hy het al vir die spanne Williams, Benetton, Renault, BAR, Honda, Brawn GP en McLaren gejaag. Sy laaste F1-wedren was die 2017 Monaco Grand Prix vir die McLaren-Honda-renspan. Button het op die ouderdom van agt begin kartry en vroeë sukses behaal, voordat hy na motorrenne in die Britse Formule Ford-kampioenskap en die Britse Formule 3-kampioenskap gevorder het. Hy het vir die 2000-seisoen eers in F1 vir Williams gejaag. Die volgende jaar het hy oorgeskakel na Benetton, wat aan die begin van die 2002-seisoen die Renault-span geword het, en toe vir die 2003-seisoen verskuif hy na BAR. Hy het derde in die 2004 Wêreldjaerskampioenskap geëindig, voordat hy tot negende in die 2005-kampioenskap geval het. BAR is daarna herdoop en het die Honda-span geword vir die 2006-seisoen, waartydens Button sy eerste Grand Prix by die Hongaarse Grand Prix gewen het, ná 113 wedrenne.
In die nuus
Het u geweet...
... dat byna die hele Kaapse Skiereiland deel is van die Tafelberg- Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in 1998 gestig en beslaan die Tafelberg-bergreeks.
Vandag in die geskiedenis
1 Februarie: Imbolc en Lughnasadh in onderskeidelik die Noordelike en Suidelike Halfrond (Keltiese mitologie); Sint Brigidsdag (Westerse Christendom).
Voorbladbeeld
Die uitbarstingskolom van die vulkaniese uitbarsting in Tonga, soos afgeneem vanaf die Internasionale Ruimtestasie op 16 Januarie 2022.
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |


