Gaan na inhoud

Arabiese alfabet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arabiese alfabet
Die Basmala in Arabies.
Die Basmala in Arabies.
Soort skryfstelsel  Abjad
Tyd gebruikSedert 4de eeu n.C.
RigtingRegs na links
TaleArabies
Stelsels
Moederstelsels
ISO 15924Arabic, 160
UnicodeArabic,
U+0600–U+06FF

U+0750–U+077F
U+08A0–U+08FF
U+FB50–U+FDFF
U+FE70–U+FEFF
U+1EE00–U+1EEFF

Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
Gebruik van die Arabiese alfabet:

 as die enigste amptelike skrif

 as 'n mede-amptelike skrif

 word nie gebruik nie

Die Arabiese alfabet (Arabies: الأبجدية العربية, al-abdschadiyya al-ʿarabiyya) is een van die mees verspreide skryfstelsels ter wêreld en word onder meer in die tale Arabies, Hausa, Koerdies, Oerdoe, Oeigoers, Pasjtoe, Persies en Sindhi gebruik. Vroeër het die Kaapse Maleiers ook Afrikaans in die Arabiese alfabet geskryf; sien Arabies-Afrikaans. Die alfabet bestaan uit 28 letters en word vanaf regs tot links geskryf.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]