Invercargill
Voorkoms
Invercargill (Engels) Waihōpai (Maori) | |
---|---|
![]() | |
Leuse: Pro Communi Utilitate ("Tot voordeel van die gemeenskap") | |
Ligging | |
![]() | |
Stadsraadkenteken en wapen | |
![]() |
![]() |
Basiese gegewens | |
Stigting: | 1853 (Europeërs) |
Bevolking: | 54 204[1] (2018-sensus) |
Oppervlakte: | 393,82 km²[2] |
Bevolkingsdigtheid: | 137,6/km² |
Gemiddelde inkomste: | NZ$8 839 miljard[3] (Southland-streek, 2024) |
Per kapita: | NZ$83 620[4] (Southland-streek, 2024) |
Geografiese ligging: | 46°25′S 168°21′O / 46.417°S 168.350°O |
Tydsone: | UTC +12 (NZST) |
Somertyd: | UTC +13 (NZDT) |
Amptelike webwerf: | icc.govt.nz |
Administratiewe verdeling | |
Land: | ![]() |
Eiland: | Suideiland |
Streek: | Southland |
Burgemeester: | Nobby Clark |
Adjunkburgemeester: | Tom Campbell |
Invercargill (Engels: [ˌɪnvərˈkɑːrɡɪl]; Māori: Waihōpai) is 'n stad op die Suideiland van Nieu-Seeland met 'n bevolking van sowat 54 000 volgens die 2018-sensus. Dit is die suidelikste en westelikste stad van dié eilandstaat en een van die suidelikste ter wêreld. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek Southland.
Sport
[wysig | wysig bron]Invercargill se Rugby Park-stadion was een van Nieu-Seeland se gasheerstadions tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 1987 en 2011.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Invercargill City". Statistiek Nieu-Seeland. Besoek op 23 April 2025.
- ↑ (en) "Geographic Boundary Viewer – Invercargill City". Statistiek Nieu-Seeland. 2025. Besoek op 23 April 2025.
- ↑ (en) "Total gross domestic product of the Southland Region, New Zealand". Figure NZ Trust. 2024. Besoek op 23 April 2025.
- ↑ (en) "Gross domestic product per capita of New Zealand regions – Year ended March 2024, NZD per person". Figure NZ Trust. 2024. Besoek op 23 April 2025.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Invercargill.
- (en) Amptelike webwerf van Invercargill se stadsraad
- Ensiklopediese inligting
- (en) "Invercargill". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 April 2025.
- (en) (mi) David Grant (8 September 2008). "Southland places". Te Ara: The Encyclopedia of New Zealand. Besoek op 23 April 2025.
- (en) (mi) David Grant (8 September 2008). "Southland region". Te Ara: The Encyclopedia of New Zealand. Besoek op 23 April 2025.
- Toerisme
- (en) Toerisme-inligting oor Invercargill op Wikivoyage
- (en) Amptelike toerismewebwerf