Gaan na inhoud

Karwy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Karwy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. carvi
Binomiale naam
Carum carvi

Karwy, ook bekend as Persiese koemyn,[1][2][3][4] (Carum carvi) is 'n tweejarige plant in die familie Apiaceae,[5] inheems aan Wes-Asië, Europa en Noord-Afrika.

Die plant is soortgelyk in voorkoms aan ander lede van die wortelfamilie, met fyn verdeelde, veeragtige blare met draadagtige afdelings, en groei op 20-30 cm steeltjies. Die hoofblomsteel is 40-60 cm lank, met klein wit of pienk blomme in skerms. Karwyvrugte (verkeerdelik "sade" genoem) is halfmaanvormige vruggies, ongeveer 2 mm lank, met vyf bleek kante.

Karwy
Voedingswaarde per 100 g
Energie 370 kcal   1570 kJ
Koolhidrate     44.24 g
- Suikers  2.25 g
- Dieetvesel  10.5 g  
Vette22.27 g
- versadigde  1.535 g
- mono-onversadigde  14.04 g  
- poli-onversadigde  3.279 g  
Proteien 17.81 g
Water8.06 g
Vitamien A gelyk.  64 μg 7%
Tiamien (Vit. B1)  0.628 mg  48%
Riboflavien (Vit. B2)  0.327 mg  22%
Niasien (Vit. B3)  4.579 mg  31%
Vitamien B6  0.435 mg33%
Folate (Vit. B9)  10 μg 3%
Vitamien B12  0 μg  0%
Vitamien C  7.7 mg13%
Vitamien E  3.33 mg22%
Vitamien K  5.4 μg5%
Kalsium  931 mg93%
Yster  66.36 mg531%
Magnesium  366 mg99% 
Fosfor  499 mg71%
Kalium  1788 mg  38%
Natrium  168 mg11%
Sink  4.8 mg48%
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis
Karwyvrugte
S-(+)-karvoon wat die kenmerkende reuk afgee

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Caraway" (in Engels). About.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2016. Besoek op 16 Februarie 2016.
  2. ↑ "Anise Seed Substitute". Buzzle.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2015. Besoek op 16 Februarie 2016.
  3. ↑ "English Malayalam Spice Names". Recipes.malayali.me. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 25 Januarie 2013.
  4. ↑ "Caraway". Word Crops Database. Besoek op 16 Februarie 2016.
  5. ↑ USDA Plants Classification Report: Apiaceae Geargiveer 27 September 2015 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.