Gaan na inhoud

zero

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Zero
Enkelvoud Meervoud
  zero    zero's  
ze•ro
(wiskunde) Die getal nul
sero
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek zero  
Verlede Tyd  ek  het gezero        
(fisika) om die nulpunt van 'n meetskaal in te stel
  1. Gooi die inhoud van die emmer in die pan van die massameter wat, na gelang van die geval, vooraf gezero of gebalanseer is en bepaal die hektolitermassa daarvan[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tare(en)
Nederlands: justeren(nl)